AddThis Social Bookmark Button

Wanneer die Gees beweeg, met ons praat en ons lei, is daar sekere “bewegings” wat vir ons ‘n aanduiding is dat ons in die regte rigting beweeg:

  • Vrees na vertroue
  • Magteloosheid na bevryding
  • Isolasie/vyandskap na gemeenskap (Aan self dink na egte dialoog; Selfgerigtheid na liefde)
  • Leuen/verwarring na waarheid (Ingewikkeldheid na eenvoud)
  • Selfgerigte lewe na roepingsgerigte lewe

En die vrae om te vra om te toets of ons die Here reg gehoor het:

  • Het ek gekies om die Here bo my eie belange te stel?
  • Klink dit soos God?
  • Wat is die vrugte?
  • Is ek gewillig?
  • Is Jesus die Here?
  • Wat sê die groter geloofsgemeenskap?

 

Lewer jou kommentaar hier, asb.