AddThis Social Bookmark Button
Mense is oper om te leer en te verander tydens oorgange in hulle lewe – geboorte, doop, eerste skooldag, verwisseling van skool, sportdae, werk kry of van werk verander, groot verjaarsdae, trou of aftree. Dit skep ook oomblikke waarin gelowiges kan uitreik, ondersteun en God se liefde kan uitdeel. Groepe kan ander mense en mekaar in sulke tye baie sinvol ondersteun.

Lewer jou kommentaar hier, asb.