Vrydag, 26 Junie 2009 14:59
Geskryf deur Nico Simpson
Groeplede se houdings is net so belangrik soos die fisiese omgewing waar ‘n groepsessie gehou word. Dit is die begeleier in die luistersiklus se verantwoordelikheid om te sorg dat mense mekaar met respek hanteer.
Lewer jou kommentaar hier, asb.