AddThis Social Bookmark Button

As jy die leier van ‘n groep is, kan jy jou groep help om tot rus te kom deur die manier waarop jy die groeplede ontvang. Die houdings wat mense sal help om tuis en tot rus te kom is: gasvryheid en vriendelikheid; begrip vir hulle ervarings, en ‘n rustige en ontspanne atmosfeer (bv met musiek).

Gebruik die beeld van ‘n vragmotor wat na ‘n laer rat oorskakel om tot stilstand te kom om mense uit te nooi om by God te kom rus. Die waarde wat ons hierdeur illustreer, is deernis – die omhelsing in totale aanvaarding van mekaar se uniekheid en andersheid, sonder veroordeling en wedywering.

Lewer jou kommentaar hier, asb.