AddThis Social Bookmark Button

Luister is nie iets om af te handel nie, dit hou aan. Daarom buig ons in die siklus weer en weer terug na waar ons begin het. Begeleiers fokus dus nie so sterk op uitkomste nie, maar op die saamstap met mense tydens die saamwees.

Oop vrae soos die volgende kan hiermee help:

  • Wat leer jy nou?
  • Wat ontdek jy van God?
  • Wat is bevestig in jou lewe?

 

Lewer jou kommentaar hier, asb.