Vrydag, 18 Mei 2012
SEISOEN VAN LUISTER
Tuis
Produkte
Boeke - volledige lys
PowerPoint en Word
Kerkjaar volgorde
Kerkjaar 2011-12
Kerkjaar 2010-11
Kerkjaar 2009-10
Kerkjaar 2008-09
Kerkjaar 2007/8
Kerkjaar 2006/7
Kerkjaar 2006 Aug-Nov
Alfabetiese volgorde
Bybel-verstaan
Eredienste
Families
Kleingroepe
Menswees
Sensitiewe onderwerpe
Stiltetyd
Vergaderings
Ander hulpmiddels
Leesrooster 2010
Prosesse
Luisterplan vir gemeentes
Werkswinkels
Luisterplan vir ringe
Bronne
Baniere
Boeke vir verder lees
Grafika
Blou grafika
Oranje grafika
Pers grafika
Waardes grafika
Luisterlied
Luistersiklus
Luistervaardighede
Nog meer boeke
NG Kerk Skakels
Posters
Geestelike Gewoontes
Nuus
Communitas
Nuusbrief
Luister verhale
Gemeente verhale
Sinodale verhale
Ringsverhale
Inteken
Tuis
Newsletter Archive
Subject:
Pinkster 2011 - finale PPT en Word lêers
Send date:
2011-05-16 11:28:19
Issue #:
8
Content:
Beste [NAME]
Pinkster 2011 - Finale PowerPoint en Word preekriglyne
Hier is die
PowerPoint en Word files
vir die Pinksterreeks, sowel as die
Joernaal
wat tydens die dienste gebruik kan word. Onthou ook die
Bybelstudieboek Barnabas
wat Bybelstudie- en kleingroepe na die tyd kan gebruik om die geestelike gewoontes nog dieper in te oefen.
1. Barnabas die Bemoediger - Handelinge 4:32-37
Die Heilige Gees versprei die evangelie deur vrygewigheid (vrygewigheid)
2. Barnabas die Borg - Handelinge 9:26-31
Die Heilige Gees skep veilige ruimtes deur gasvryheid (gasvryheid)
3. Barnabas die Brugbouer - Handelinge 11:19-24a
Die Heilige Gees skuif grense deur die getuienis van gewone mense (bemoediging)
4. Barnabas die Bemagtiger - Handelinge 11:24b-30
Die Heilige Gees sorg vir ander deur ons omgee (omgee)
5. Barnabas die Bedienaar - Handelinge 13:1-12
‘n Gestuurde gemeente leef deur gebed en getuienis (daaglikse ondersoek)
6. Barnabas die Beledigde- Handelinge 13:13-52
Die Heilige Gees gee die ewige lewe deur ons getuienis (getuienis)
7. Barnabas die Bewonderde - Handelinge 14:1-20
’n Nederige lewenstyl kies die pad van dienslewering en nie magsvertoon nie (nederigheid)
8. Barnabas die Beskermer - Handelinge 14:21-28
Die Heilige Gees skep ’n gemeenskap waarbinne geloof tot sy reg kom (gemeenskap)
9. Barnabas die Besluitnemer - Handelinge 15:1-35
Die Heilige Gees leer ons onderskei deur getuienisse en die Bybel (geloofsonderskeiding)
10. Barnabas die Begeleier - Handelinge 15:36-41 (Kol 4:10; Fil 24; 2 Tim 4:11; 1 Pet 5:13)
Die Heilige Gees seën mense deur ons lewenspraktyke (lewenspraktyk)
Joernaal
Groete
Chris van Wyk
Webmeester
Jou Intekening:
Â