Newsletter Archive
Subject: In die spore van Barnabas
Send date: 1970-01-01 02:00:00
Issue #: 9
Content:
e Newsletter
.
1

Beste [NAME]

Ons hoop Pinkster 2011 is vir jou en jou geloofsgemeenskap 'n ervaring van God se nabyheid.  En bid dat die Heilige Gees julle seën met sy teenwoordigheid en 'n nuwe toewyding aan die lewende Here.

Ons stuur hierdie meningsopname aan almal wat by die Seisoen van Luister se webtuiste geregistreer is.  Ons sal dit waardeer as jy 'n paar minute neem om vir ons oor jou gebruik van of deelname aan die Pinksterreeks - In die spore van Barnabas - in te lig. 

Dit sal baie help met die toekomstige beplanning vir die Seisoen van Luister se prosesse en produkte. 

Klik hier om die meningsopname op die web by Google Docs in te vul. 

Dit sal net 2 minute van jou tyd verg.

Kyk hier na die opsomming van die menings in hierdie meningsopname.

Groete en baie seën

Chris van Wyk

Your Subscription:

 

1
.

Powered by Joobi