 |
Beste [NAME]
Die volgende 3 weke se PowerPoint en Word files is vandag reeds gepubliseer. Een van ons lede is met vakansie en daarom gee ons julle die bonus. Geniet!
- Jesaja 1:1,10-20 β Powerpoint (1.15 MB) β Word (124 KB) β 10de Sondag in Koninkrykstyd β 2de Sondag in die Seisoen van Barmhartigheid β 8 Augustus 2010
- Jesaja 5:1-7 β Powerpoint (1.4 MB) β Word (122 KB) β 11de Sondag in Koninkrykstyd β 3de Sondag in die Seisoen van Barmhartigheid β 15 Augustus 2010
- Jesaja 58:9-14 β Powerpoint (1.13 MB) β Word (114 KB) β 12de Sondag in Koninkrykstyd β 4de Sondag in die Seisoen van Barmhartigheid β 22 Augustus 2010
Groete
Chris van Wyk
Your Subscription:
Β
|
 |