TEKEN HIER IN

Nuusbrief

Skryf hier in
ONTHOU: Geregistreerde gebruikers word outomaties ingeteken op die nuusbrief. Registreer. Jy kan egter kies om nie te registreer nie, en steeds die nuusbrief te ontvang.
Seisoen van Luister Nuusbrief


Receive HTML?

Produkte

Eredienste

AddThis Social Bookmark Button

Luisterende kerke koester leerbaarheid, deernis, vertroue en openheid as waardes. Luister na God is eerstens ‘n Woordervaring. Dit is ook ‘n beweging van die Gees in die hart van die gelowiges. Dit is ook ‘n doelbewiste poging om mede-gelowiges, voorgangers, randfigure, en selfs vreemdelinge te hoor. Dit is ’n pakket wat bestaan uit ‘n CDROM en DVD. Teikenmark: Kerkrade, gemeente- en kleingroepbyeenkomste.

CD:


1. ‘n Perspektief op Seisoen van Luister en ‘n preekskets.

2. Luistersiklushulpmiddel vir individue en groepe om goed te luister na God.


DVD:

Die Luisterlied fokus op ‘n verhouding wat luister bevorder.

 

Vervaardiger: Seisoen van Luister-kommitee

( Mema-Media )

Prys: R0.00 (14 % BTW ingesluit)

Prys: Gratis. Slegs posgeld betaalbaar.

Tydsduur:  DVD Luisterlied 3 min 50 sek

Navrae en direkte bestellings: bestel@bmedia.co.za Deelnommer: 0860 26 33 42