Sondag, 01 Februarie 2009 02:00 Laas Opdateer op Woensdag, 04 Februarie 2009 01:03
Hoe God ons roep, nuut maak en stuur
Roeping gaan daaroor dat 'n mens jou lewe met die Here so ernstig opneem dat jy glo Hy weet van jou en dat Hy 'n plan en 'n wil vir jou lewe het. Die skrywer help die leser aan die hand van bekende Bybelverhale oor roeping om sy/haar roeping te verstaan en duidelik te sien.
Skrywer: Coenie Burger
Prys per eenheid (boek): R89.95 (14 % BTW ingesluit)
ISBN: 0 86487 448 0
Navrae en direkte bestellings: \n    Deelnommer: 0860 26 33 42





















