PowerPoint en Word

AddThis Social Bookmark Button

Die Seisoen van Luister voorsien elke week 'n PowerPoint en Word hulpmiddel vir gebruik saam met die fokusteks van die Leesrooster se Preekriglyne wat Bybel-Media in samewerking met Communitas uitgee.

Die uitgangspunte is die volgende:

  • Dit sluit direk aan by die Seisoen van Luister se kultuur, styl en metodiek.
  • Dit sluit direk aan by die Preekstudies met Liturgiese voorstelle gebaseer op die kerkjaar.
  • Dit gebruik visuele media en verhale om ‘n erediens-ervaring te skep waarin ‘n egte ontmoeting met God en mekaar kan gebeur.
  • Dit skep ‘n Familie-vriendelike toepassing vir die erediens.
  • Die projek word steeds met die heelhartige ondersteuning van Bybel-Media moontlik gemaak.
  • Daarom kan ons die PowerPoints en Word-lêers steeds gratis beskikbaar stel.

Titel Filter      Vertoon #  
# Artikel Titel Outeur Trefslae
1 Fokustekste 2011-2012 Webmeester 346
2 Meningsopname - In die spore van Barnabas - Pinksterreeks van die Seisoen van Luister Webmeester 454
3 Pinkster 2011 - Finale PowerPoint en Word preekriglyne Webmeester 897
4 Palmsondag - Goeie Vrydag - Paasfees Webmeester 701
5 Paasweek 2011 - Handleiding Webmeester 766
6 Kerkjaar 2010-2011 Webmeester 1005
7 Seisoen van die Skepping Webmeester 836
8 Bejaardes steek grense entoesiasties oor Pieter Malherbe 964
9 Seisoen van Luister - PowerPoints vir Vakansietyd Webmeester 1003
10 Luisterryke eredienste - alfabeties gelys Webmeester 8242
Error: Directory path specified is not a directory: /usr/www/users/gemeen/Powerpoint