Saterdag, 14 Mei 2011 19:29 Laas Opdateer op Sondag, 05 Junie 2011 15:22
Hier is die PowerPoint en Word files vir die Pinksterreeks,
sowel as die Joernaal wat tydens die dienste gebruik kan word.Â
Onthou ook die Bybelstudieboek Barnabas wat Bybelstudie- en kleingroepe na die tyd kan gebruik om die geestelike gewoontes nog dieper in te oefen.
![]() |
1. Barnabas die Bemoediger - Handelinge 4:32-37Die Heilige Gees versprei die evangelie deur vrygewigheid (vrygewigheid) |
2. Barnabas die Borg - Handelinge 9:26-31Die Heilige Gees skep veilige ruimtes deur gasvryheid (gasvryheid) |
![]() |
![]() |
3. Barnabas die Brugbouer - Handelinge 11:19-24aDie Heilige Gees skuif grense deur die getuienis van gewone mense (bemoediging) |
4. Barnabas die Bemagtiger - Handelinge 11:24b-30Die Heilige Gees sorg vir ander deur ons omgee (omgee) |
![]() |
![]() |
5. Barnabas die Bedienaar - Handelinge 13:1-12‘n Gestuurde gemeente leef deur gebed en getuienis (daaglikse ondersoek) |
6. Barnabas die Beledigde- Handelinge 13:13-52Die Heilige Gees gee die ewige lewe deur ons getuienis (getuienis) |
![]() |
![]() |
7. Barnabas die Bewonderde - Handelinge 14:1-20’n Nederige lewenstyl kies die pad van dienslewering en nie magsvertoon nie (nederigheid) |
8. Barnabas die Beskermer - Handelinge 14:21-28Die Heilige Gees skep ’n gemeenskap waarbinne geloof tot sy reg kom (gemeenskap) |
![]() |
![]() |
9. Barnabas die Besluitnemer - Handelinge 15:1-35Die Heilige Gees leer ons onderskei deur getuienisse en die Bybel (geloofsonderskeiding) |
10. Barnabas die Begeleier - Handelinge 15:36-41 (Kol 4:10; Fil 24; 2 Tim 4:11; 1 Pet 5:13)Die Heilige Gees seën mense deur ons lewenspraktyke (lewenspraktyk) |
![]() |
![]() |
Joernaal |
Error: Directory path specified is not a directory: /usr/www/users/gemeen/Powerpoint
















Kommentaar
RSS voer vir kommentaar by hierdie bydrae.